Trailer Hire Safety Tips for Towing:
August 14, 2016

Voor elke rit:

  • Maak seker die veiligheids ketting word eers oor die trekstang van die sleepvoertuig gehak.
  • Maak seker dat die trekhak stewig hak en die veiligheidsknip gesluit het.
  • Maak dan seker die elektriese kontakprop behoorlik gekoppel.
  • Baie belangrik – TOETS die ligte – lingkerkantste en regkantse briekligte asook die flikkerligte.
  • Maak seker die “jockey” wiel is gelig en dat die sluitmoer stewig vas is.
  • Elke vervaardiger het maar sy eie banddruk en volg die banddruk na.
  • Sorg dat die wielboute vas is.
  • Kyk of moere wat oor die as gaan stewig vas is. “U-bolt
  • Kyk dat die veiligheids strepe, driehoeke, chevron en dat veiligheids veerkatsers op is en skoon is wit van voor, rooi van agter en oranje van die kante.

 

Toets die wiellaers vir abnormale speling.

Kontroleer dat die deksel en agterklap op knip is en as dit kan sluit – dat ‘n slotjie gebruik word.

AdX
AdX